Die Midasmoorde

· Penguin Random House South Africa
eBook
193
페이지
적용 가능

eBook 정보

Daar heers paniek en chaos in die toeristestad Brugge wanneer dit deur ’n reeks skynbaar losstaande misdade geteister word. Tussen die persoonlike besittings van ’n vermoorde Duitse sakeman word ’n vreemde foto van die madonnabeeld van Michelangelo gevind. ’n Bom verniel ’n rukkie later die standbeeld van die digter Guido Gezelle. Dit word ’n uiters moeilike opdrag vir kommissaris Pieter van In wat in hierdie warboel van misdade na die motiewe en oortreders moet soek. Wat het Michelangelo se madonna te doen met die naderende samesmelting van twee toeroperateurs? Wat is die verband tussen ’n onopgeloste bomaanval in 1967 en die skat van die Nibelungen? Die waarheid agter dié feite is gruweliker as wat enigeen kon vermoed.

Daar heers paniek en chaos in die toeristestad Brugge wanneer dit deur ’n reeks skynbaar losstaande misdade geteister word. Tussen die persoonlike besittings van ’n vermoorde Duitse sakeman word ’n vreemde foto van die madonnabeeld van Michelangelo gevind. ’n Bom verniel ’n rukkie later die stand...

콘텐츠 둘러보기

저자 정보

Pieter Aspe is die gewildste misdaadskrywer in Vlaandere en Nederland. Die kinders van Chronos is die derde boek van die indrukwekkende en spannende reeks Pieter van In-misdaadverhale wat ook verwerk is tot ’n televisiereeks. Die Midasmoorde die tweede boek en Die vierkant van die wraak was die eerste in die reeks. Aspe het al meer as 1,5 miljoen boeke in die België en Nederland verkoop.
Pieter Aspe is die gewildste misdaadskrywer in Vlaandere en Nederland. Die kinders van Chronos is die derde boek van die indrukwekkende en spannende reeks Pieter van In-misdaadverhale wat ook verwerk is tot ’n televisiereeks. Die Midasmoorde die tweede boek en Die vierkant van die wraak was die e...

이 eBook 평가

의견을 알려주세요.

읽기 정보

스마트폰 및 태블릿
Android 및 iPad/iPhone용 Google Play 북 앱을 설치하세요. 계정과 자동으로 동기화되어 어디서나 온라인 또는 오프라인으로 책을 읽을 수 있습니다.
노트북 및 컴퓨터
컴퓨터의 웹브라우저를 사용하여 Google Play에서 구매한 오디오북을 들을 수 있습니다.
eReader 및 기타 기기
Kobo eReader 등의 eBook 리더기에서 읽으려면 파일을 다운로드하여 기기로 전송해야 합니다. 지원되는 eBook 리더기로 파일을 전송하려면 고객센터에서 자세한 안내를 따르세요.