Die kinders van Chronos

· Penguin Random House South Africa
Livro eletrónico
201
Páginas
Elegível

Acerca deste livro eletrónico

Die kinders van Chronos is ’n polisieroman cum riller. ’n Geraamte word deur kinders in ’n sandput ontdek op ’n erf wat hul ouers kort tevore gekoop het. Die Brugse speurder Pieter van In word ingeroep. Geleidelik kom ’n netwerk aan die lig van deelnemers (waaronder die minister van buitelandse sake) aan seksorgies, gedwonge prostitusie en korrupsie onder sekere van die voorste Belgiese burgers – en iewers in die agtergrond skuil ’n huurmoordenaar. Die oorsprong van die seksbeheptheid en perversiteit lyk na die aktiwiteite van ’n homoseksuele pedofiel. Of is dit?

Die kinders van Chronos is ’n polisieroman cum riller. ’n Geraamte word deur kinders in ’n sandput ontdek op ’n erf wat hul ouers kort tevore gekoop het. Die Brugse speurder Pieter van In word ingeroep. Geleidelik kom ’n netwerk aan die lig van deelnemers (waaronder die minister van buitelandse s...

Descubra mais

Acerca do autor

Pieter Aspe is die gewildste misdaadskrywer in Vlaandere en Nederland. Die kinders van Chronos is die derde boek van die indrukwekkende en spannende reeks Pieter van In-misdaadverhale wat ook verwerk is tot ’n televisiereeks. Die Midasmoorde die tweede boek en Die vierkant van die wraak was die eerste in die reeks. Aspe het al meer as 1,5 miljoen boeke in die België en Nederland verkoop.
Pieter Aspe is die gewildste misdaadskrywer in Vlaandere en Nederland. Die kinders van Chronos is die derde boek van die indrukwekkende en spannende reeks Pieter van In-misdaadverhale wat ook verwerk is tot ’n televisiereeks. Die Midasmoorde die tweede boek en Die vierkant van die wraak was die e...

Classifique este livro eletrónico

Dê-nos a sua opinião.

Informações de leitura

Smartphones e tablets
Instale a app Google Play Livros para Android e iPad/iPhone. A aplicação é sincronizada automaticamente com a sua conta e permite-lhe ler online ou offline, onde quer que esteja.
Portáteis e computadores
Pode ouvir audiolivros comprados no Google Play através do navegador de Internet do seu computador.
eReaders e outros dispositivos
Para ler em dispositivos e-ink, como e-readers Kobo, tem de transferir um ficheiro e movê-lo para o seu dispositivo. Siga as instruções detalhadas do Centro de Ajuda para transferir os ficheiros para os e-readers suportados.