Finlay

· Romanza Stoom 18+ पुस्तक 9 · Penguin Random House South Africa
२ परीक्षण
ई-पुस्तक
192
पेज
पात्र

या ई-पुस्तकाविषयी

Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag. Hulle het mekaar op ’n troue ontmoet waarvan sy bitter min onthou – net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het. Finlay is ’n hartebreker wat nooit ’n vrou meer as een maal uitneem nie, maar Fleur is anders. Hoe meer tyd hy saam met haar spandeer, hoe meer wil hy by haar wees. Gaan die liefde dié keer die hartebreker vang?
Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag. Hulle het mekaar op ’n troue ontmoet waarvan sy bitter min onthou – net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het. Finlay is ’n hartebreker wat nooit ’n vrou meer as een maal uitneem nie, maar ...

आणखी डिस्कव्हर करा

रेटिंग आणि पुनरावलोकने

२ परीक्षणे

लेखकाविषयी

Elsa Winckler is ’n internasionaal gerekende liefdesverhaalskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Haar man is haar studenteliefde en maak steeds haar knieë lam ná vier dekades, drie kinders en ’n kroos kleinkinders.
Elsa Winckler is ’n internasionaal gerekende liefdesverhaalskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Haar man is haar studenteliefde en maak steeds haar knieë lam ná vier dekades, drie kinders en ’n kroos kleinkinders.

या ई-पुस्तकला रेटिंग द्या

तुम्हाला काय वाटते ते आम्हाला सांगा.

वाचन माहिती

स्मार्टफोन आणि टॅबलेट
Android आणि iPad/iPhone साठी Google Play बुक अ‍ॅप इंस्‍टॉल करा. हे तुमच्‍या खात्‍याने आपोआप सिंक होते आणि तुम्‍ही जेथे कुठे असाल तेथून तुम्‍हाला ऑनलाइन किंवा ऑफलाइन वाचण्‍याची अनुमती देते.
लॅपटॉप आणि कॉंप्युटर
तुम्ही तुमच्या काँप्युटरचा वेब ब्राउझर वापरून Google Play वर खरेदी केलेली ऑडिओबुक ऐकू शकता.
ईवाचक आणि इतर डिव्हाइसेस
Kobo eReaders सारख्या ई-इंक डिव्‍हाइसवर वाचण्‍यासाठी, तुम्ही एखादी फाइल डाउनलोड करून ती तुमच्‍या डिव्‍हाइसवर ट्रान्सफर करणे आवश्यक आहे. सपोर्ट असलेल्या eReaders वर फाइल ट्रान्सफर करण्यासाठी, मदत केंद्र मधील तपशीलवार सूचना फॉलो करा.