Helma van Rooibos

· Romanza Stoom 18+ Kniha 20 · Penguin Random House South Africa
2 recenze
E‑kniha
192
Stránky
Vhodná

Podrobnosti o e‑knize

Helma bevind haar in Frankryk ná ’n mislukte verlowing. Teen haar beterwete raak sy betrokke by die selfversekerde Thomas Uys, al is hy vaag oor sy eie lewe.

Tydens ’n krisis waag Helma dit om op Thomas te steun, net om uit te vind dat alles wat hy voorgegee het ’n leuen was. Hulle kan mekaar egter nie vermy nie en haar gevoelens versterk net terwyl sy die ware Thomas leer ken.

Voel Thomas dieselfde of gebruik hy haar net?
Helma bevind haar in Frankryk ná ’n mislukte verlowing. Teen haar beterwete raak sy betrokke by die selfversekerde Thomas Uys, al is hy vaag oor sy eie lewe. Tydens ’n krisis waag Helma dit om op Thomas te steun, net om uit te vind dat alles wat hy voorgegee het ’n leuen was. Hulle kan mekaar eg...

Zjistit více

Hodnocení a recenze

2 recenze

O autorovi

Jaco Versfeld bly in Pretoria en is ’n joernalis. As hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Hy en sy vrou probeer so tussen die boeke deur om ’n laatlam-pensioenvreter deur die laerskool te kry.
Jaco Versfeld bly in Pretoria en is ’n joernalis. As hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Hy en sy vrou probeer so tussen die boeke deur om ’n laatlam-pensioenvreter deur die laerskool te kry.

Ohodnotit e‑knihu

Sdělte nám, co si myslíte.

Informace o čtení

Telefony a tablety
Nainstalujte si aplikaci Knihy Google Play pro Android a iPad/iPhone. Aplikace se automaticky synchronizuje s vaším účtem a umožní vám číst v režimu online nebo offline, ať jste kdekoliv.
Notebooky a počítače
Audioknihy zakoupené na Google Play můžete poslouchat pomocí webového prohlížeče v počítači.
Čtečky a další zařízení
Pokud chcete číst knihy ve čtečkách elektronických knih, jako např. Kobo, je třeba soubor stáhnout a přenést do zařízení. Při přenášení souborů do podporovaných čteček elektronických knih postupujte podle podrobných pokynů v centru nápovědy.