Joune

· Penguin Random House South Africa
6 rəy
E-kitab
192
Səhifələr
Uyğundur

Bu e-kitab haqqında

Ashton McKenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te kry. Hy is gefokus, ‘n uiters suksesvolle sakeman met ‘n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet wanneer sy aangestel word om ‘n forensiese ondersoek by sy maatskappy in Miami te loods. Jesse gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe omver. Vanuit die staanspoor word sy vir hom die enigste werklike waarheid in sy lewe wie hy met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is Michael Evans, die huidige Formule Een Wêreldkampioenrenjaer waarmee Jesse ‘n verhouding het. Of só dink hy. Vir Jesse word Ashton die één man waarna haar hele wese smag, maar haar verstand waarsku haar dat daar nie vir hulle ‘n toekoms saam kan wees nie. Maar hoe dwing jy jou hart, én liggaam, in die teenoorgestelde rigting?
Ashton McKenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te kry. Hy is gefokus, ‘n uiters suksesvolle sakeman met ‘n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet wanneer sy aangestel word om ‘n forensiese ondersoek by sy maatskappy in Miami te loods. J...

Kəşfə davam edin

Reytinqlər və rəylər

6 rəy

Müəllif haqqında

p>C M Christians is ’n boekwurm wat op ’n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap groot geword het. Op twaalfjarige ouderdom ver­huis hulle na die Kaap en verloor sy haar hart in die Boland. Sy wou as kind ’n skrywer wees en het ná skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man het sy uiteindelik die moed bymekaar geskraap om haar drome op papier vas te vang. Elke karakter besit iets van haar siel - goed of sleg!
p>C M Christians is ’n boekwurm wat op ’n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap groot geword het. Op twaalfjarige ouderdom ver­huis hulle na die Kaap en verloor sy haar hart in die Boland. Sy wou as kind ’n skrywer wees en het ná skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man h...

Bu e-kitabı qiymətləndirin

Fikirlərinizi bizə deyin

Məlumat oxunur

Smartfonlar və planşetlər
Android və iPad/iPhone üçün Google Play Kitablar tətbiqini quraşdırın. Bu hesabınızla avtomatik sinxronlaşır və harada olmağınızdan asılı olmayaraq onlayn və oflayn rejimdə oxumanıza imkan yaradır.
Noutbuklar və kompüterlər
Kompüterinizin veb brauzerini istifadə etməklə Google Play'də alınmış audio kitabları dinləyə bilərsiniz.
eReader'lər və digər cihazlar
Kobo eReaders kimi e-mürəkkəb cihazlarında oxumaq üçün faylı endirməli və onu cihazınıza köçürməlisiniz. Faylları dəstəklənən eReader'lərə köçürmək üçün ətraflı Yardım Mərkəzi təlimatlarını izləyin.