Joune

ยท Penguin Random House South Africa
6 เบ„เบณเบ•เบดเบŠเบปเบก
เบ›เบถเป‰เบกเบญเบตเบšเบธเบ
192
เปœเป‰เบฒ
เบกเบตเบชเบดเบ”

เบเปˆเบฝเบงเบเบฑเบšเบ›เบถเป‰เบก e-book เบ™เบตเป‰

Ashton McKenzie weet wat hy in die lewe wil hรช รฉn hoe om dit te kry. Hy is gefokus, โ€˜n uiters suksesvolle sakeman met โ€˜n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet wanneer sy aangestel word om โ€˜n forensiese ondersoek by sy maatskappy in Miami te loods. Jesse gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe omver. Vanuit die staanspoor word sy vir hom die enigste werklike waarheid in sy lewe wie hy met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is Michael Evans, die huidige Formule Een Wรชreldkampioenrenjaer waarmee Jesse โ€˜n verhouding het. Of sรณ dink hy. Vir Jesse word Ashton die รฉรฉn man waarna haar hele wese smag, maar haar verstand waarsku haar dat daar nie vir hulle โ€˜n toekoms saam kan wees nie. Maar hoe dwing jy jou hart, รฉn liggaam, in die teenoorgestelde rigting?
Ashton McKenzie weet wat hy in die lewe wil hรช รฉn hoe om dit te kry. Hy is gefokus, โ€˜n uiters suksesvolle sakeman met โ€˜n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet wanneer sy aangestel word om โ€˜n forensiese ondersoek by sy maatskappy in Miami te loods. J...

เบ„เบปเป‰เบ™เบžเบปเบšเป€เบžเบตเปˆเบกเป€เบ•เบตเบก

เบเบฒเบ™เบˆเบฑเบ”เบญเบฑเบ™เบ”เบฑเบš เปเบฅเบฐ เบ„เบณเบ•เบดเบŠเบปเบก

6 เบ„เบณเบ•เบดเบŠเบปเบก

เบเปˆเบฝเบงเบเบฑเบšเบœเบนเป‰เบ‚เบฝเบ™

p>C M Christians is โ€™n boekwurm wat op โ€™n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap groot geword het. Op twaalfjarige ouderdom verยญhuis hulle na die Kaap en verloor sy haar hart in die Boland. Sy wou as kind โ€™n skrywer wees en het nรก skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man het sy uiteindelik die moed bymekaar geskraap om haar drome op papier vas te vang. Elke karakter besit iets van haar siel - goed of sleg!
p>C M Christians is โ€™n boekwurm wat op โ€™n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap groot geword het. Op twaalfjarige ouderdom verยญhuis hulle na die Kaap en verloor sy haar hart in die Boland. Sy wou as kind โ€™n skrywer wees en het nรก skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man h...

เปƒเบซเป‰เบ„เบฐเปเบ™เบ™ e-book เบ™เบตเป‰

เบšเบญเบเบžเบงเบเป€เบฎเบปเบฒเบงเปˆเบฒเบ—เปˆเบฒเบ™เบ„เบดเบ”เปเบ™เบงเปƒเบ”.

เบญเปˆเบฒเบ™โ€‹เบ‚เปเป‰โ€‹เบกเบนเบ™โ€‹เบ‚เปˆเบฒเบงโ€‹เบชเบฒเบ™

เบชเบฐเบกเบฒเบ”เป‚เบŸเบ™ เปเบฅเบฐ เปเบ—เบฑเบšเป€เบฅเบฑเบ”
เบ•เบดเบ”เบ•เบฑเป‰เบ‡ เปเบญเบฑเบš Google Play Books เบชเบณเบฅเบฑเบš Android เปเบฅเบฐ iPad/iPhone. เบกเบฑเบ™เบŠเบดเป‰เบ‡เบ‚เปเป‰เบกเบนเบ™เป‚เบ”เบเบญเบฑเบ”เบ•เบฐเป‚เบ™เบกเบฑเบ”เบเบฑเบšเบšเบฑเบ™เบŠเบตเบ‚เบญเบ‡เบ—เปˆเบฒเบ™ เปเบฅเบฐ เบญเบฐเบ™เบธเบเบฒเบ”เปƒเบซเป‰เบ—เปˆเบฒเบ™เบญเปˆเบฒเบ™เบ—เบฒเบ‡เบญเบญเบ™เบฅเบฒเบ เบซเบผเบท เปเบšเบšเบญเบญเบšเบฅเบฒเบเป„เบ”เป‰ เบšเปเปˆเบงเปˆเบฒเบ—เปˆเบฒเบ™เบˆเบฐเบขเบนเปˆเปƒเบช.
เปเบฅเบฑเบšเบ—เบฑเบญเบš เปเบฅเบฐ เบ„เบญเบกเบžเบดเบงเป€เบ•เบต
เบ—เปˆเบฒเบ™เบชเบฒเบกเบฒเบ”เบŸเบฑเบ‡เบ›เบถเป‰เบกเบชเบฝเบ‡เบ—เบตเปˆเบŠเบทเป‰เปƒเบ™ Google Play เป‚เบ”เบเปƒเบŠเป‰เป‚เบ›เบฃเปเบเบฃเบกเบ—เปˆเบญเบ‡เป€เบงเบฑเบšเบ‚เบญเบ‡เบ„เบญเบกเบžเบดเบงเป€เบ•เบตเบ‚เบญเบ‡เบ—เปˆเบฒเบ™เป„เบ”เป‰.
eReaders เปเบฅเบฐเบญเบธเบ›เบฐเบเบญเบ™เบญเบทเปˆเบ™เป†
เป€เบžเบทเปˆเบญเบญเปˆเบฒเบ™เปƒเบ™เบญเบธเบ›เบฐเบเบญเบ™ e-ink เป€เบŠเบฑเปˆเบ™: Kobo eReader, เบ—เปˆเบฒเบ™เบˆเบณเป€เบ›เบฑเบ™เบ•เป‰เบญเบ‡เบ”เบฒเบงเป‚เบซเบผเบ”เป„เบŸเบฅเปŒ เปเบฅเบฐ เป‚เบญเบ™เบเป‰เบฒเบเบกเบฑเบ™เป„เบ›เปƒเบชเปˆเบญเบธเบ›เบฐเบเบญเบ™เบ‚เบญเบ‡เบ—เปˆเบฒเบ™เบเปˆเบญเบ™. เบ›เบฐเบ•เบดเบšเบฑเบ”เบ•เบฒเบกเบ„เบณเปเบ™เบฐเบ™เบณเบฅเบฐเบญเบฝเบ”เบ‚เบญเบ‡ เบชเบนเบ™เบŠเปˆเบงเบเป€เบซเบผเบทเบญ เป€เบžเบทเปˆเบญเป‚เบญเบ™เบเป‰เบฒเบเป„เบŸเบฅเปŒเป„เปƒเบชเปˆ eReader เบ—เบตเปˆเบฎเบญเบ‡เบฎเบฑเบš.

เป€เบžเบตเปˆเบกเป€เบ•เบตเบกเบˆเบฒเบ C M Christians

เบ›เบถเป‰เบกเบญเบตเบšเบธเบเบ—เบตเปˆเบ„เป‰เบฒเบเบ„เบทเบเบฑเบ™