Liefde in September

· Penguin Random House South Africa
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
121
ገጾች
ብቁ

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Sewe jaar gelede het Dewildt Janine se hart gesteel. Nou steel hy haar erflating, iets wat sy hom nooit sal vergewe nie. Hul bestee egter baie tyd saam en sy besef Dewildt is nie net enige man nie − hy is haar hartsgenoot.
Sewe jaar gelede het Dewildt Janine se hart gesteel. Nou steel hy haar erflating, iets wat sy hom nooit sal vergewe nie. Hul bestee egter baie tyd saam en sy besef Dewildt is nie net enige man nie − hy is haar hartsgenoot.

ተጨማሪ ያግኙ

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

1 ግምገማ

ስለደራሲው

Alta Steyn woon in Pretoria-Oos, saam met haar lieflingkat Jessie. Haar boshuisie, soos sy dit noem, is geleë in die middel van ’n meenthuiskompleks en word omring deur haar eie tuin se natuurskoon. Sy was nog altyd ’n groot dromer en het ’n lewendige verbeelding, veral as dit by die liefde kom. Sy hou daarvan om mense te sien ontspan. En wat is nou lekkerder as wanneer ’n leser ná ’n dag se harde werk met ’n heerlike liefdesverhaal na ’n wêreld van somer, son en liefde weggevoer word? Sy werk tans as projekbestuurder by ’n mediese fonds. Sy hou ook daarvan om in haar vrye tyd digitaal te skilder en gedigte te skryf.
Alta Steyn woon in Pretoria-Oos, saam met haar lieflingkat Jessie. Haar boshuisie, soos sy dit noem, is geleë in die middel van ’n meenthuiskompleks en word omring deur haar eie tuin se natuurskoon. Sy was nog altyd ’n groot dromer en het ’n lewendige verbeelding, veral as dit by die liefde kom. ...

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውን ለAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።