Alta Steyn woon in Pretoria-Oos, saam met haar lieflingkat Jessie. Haar boshuisie, soos sy dit noem, is geleΓ« in die middel van βn meenthuiskompleks en word omring deur haar eie tuin se natuurskoon. Sy was nog altyd βn groot dromer en het βn lewendige verbeelding, veral as dit by die liefde kom. Sy hou daarvan om mense te sien ontspan. En wat is nou lekkerder as wanneer βn leser nΓ‘ βn dag se harde werk met βn heerlike liefdesverhaal na βn wΓͺreld van somer, son en liefde weggevoer word? Sy werk tans as projekbestuurder by βn mediese fonds. Sy hou ook daarvan om in haar vrye tyd digitaal te skilder en gedigte te skryf.
Alta Steyn woon in Pretoria-Oos, saam met haar lieflingkat Jessie. Haar boshuisie, soos sy dit noem, is geleΓ« in die middel van βn meenthuiskompleks en word omring deur haar eie tuin se natuurskoon. Sy was nog altyd βn groot dromer en het βn lewendige verbeelding, veral as dit by die liefde kom. ...