Liefdesboodskap

· Penguin Random House South Africa
eBook
114
페이지
적용 가능

eBook 정보

Ná ’n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Sebastiaan was nog altyd daar – “om haar op te pas”, soos hy dit stel. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree ...?
Ná ’n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Sebastiaan was nog altyd daar – “om haar op te pas”, soos hy dit stel. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoo...

콘텐츠 둘러보기

저자 정보

Ná haar sorgvrye kinderjare op Upington het Mari Roberts ontdek dat plekke soos Knysna, waar dit meer reën as in die Kalahari, maar nie noodwendig koeler is nie, nie bloot ’n mite is wat net op TV bestaan nie. Ná haar studie aan die Hugenote Kollege het sy die swart kant van die lewe gesien en besluit om ter wille van selfbehoud liewer liefdesverhale te begin skryf. Sy is getroud en woon in die skilderagtige Knysna-omgewing. Behalwe haar man, haar drie kinders en honde wat aandag verg, ruim sy broodnodige tyd in vir skaak, blokkiesraaisels en haar passie vir skryf en lees.
Ná haar sorgvrye kinderjare op Upington het Mari Roberts ontdek dat plekke soos Knysna, waar dit meer reën as in die Kalahari, maar nie noodwendig koeler is nie, nie bloot ’n mite is wat net op TV bestaan nie. Ná haar studie aan die Hugenote Kollege het sy die swart kant van die lewe gesien en be...

이 eBook 평가

의견을 알려주세요.

읽기 정보

스마트폰 및 태블릿
Android 및 iPad/iPhone용 Google Play 북 앱을 설치하세요. 계정과 자동으로 동기화되어 어디서나 온라인 또는 오프라인으로 책을 읽을 수 있습니다.
노트북 및 컴퓨터
컴퓨터의 웹브라우저를 사용하여 Google Play에서 구매한 오디오북을 들을 수 있습니다.
eReader 및 기타 기기
Kobo eReader 등의 eBook 리더기에서 읽으려면 파일을 다운로드하여 기기로 전송해야 합니다. 지원되는 eBook 리더기로 파일을 전송하려면 고객센터에서 자세한 안내를 따르세요.