Moordhuis

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
304
ገጾች
ብቁ

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Doktor Renata Malan ondersoek die grusame byldood van die Gainsfordtweeling en bevind haar gou kniediep in ’n spinnerak van hebsug en haat terwyl die verdagtes se geraamtes een na die ander uit die kas tuimel.

Doctor Renata Malan investigates the gruesome axe murder of the Gainsford twins and soon finds herself knee-deep in a web of greed and hate, while the skeletons of the suspects tumble from the cupboard one after the other.

Doktor Renata Malan ondersoek die grusame byldood van die Gainsfordtweeling en bevind haar gou kniediep in ’n spinnerak van hebsug en haat terwyl die verdagtes se geraamtes een na die ander uit die kas tuimel. Doctor Renata Malan investigates the gruesome axe murder of the Gainsford twins and so...

ተጨማሪ ያግኙ

ስለደራሲው

Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind. Sy slyp haar skrywerstande reeds op skool, waar sy uitblink in stelwerk en opstelkompetisies. As jong ma sluit sy aan by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, waar sy ’n aantal pryse wen in die vereniging se jaarlikse skrywerskompetisie vir amateurskrywers.
Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind. Sy slyp haar skrywerstande reeds op skool, waar sy uitblink in stelwerk en opstelkompetisies. As jong ma sluit sy aan by die ...

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውን ለAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።