Onwillige held

· Penguin Random House South Africa
E-boek
192
Pagina's
Geschikt

Over dit e-boek

Anja is ’n verpleegsuster met ondervinding van terapiehonde. Toe sy weens ’n bedrogspul sonder heenkome of geld op ’n kusdorp beland, bied oom Ernst haar tydelike werk aan. Sy seun Stiaan glo egter sy het bymotiewe.

Anja sien oom Ernst se troeteldiere tree vreemd op en besef iets is verkeerd. Sy oorreed die oom om vir mediese toetse te gaan, wat tot ’n vroeë kanker diagnose lei.

Maar kan oom Ernst se positiewe benadering tot sy toestand Stiaan en Anja se houding teenoor mekaar en die lewe verander?
Anja is ’n verpleegsuster met ondervinding van terapiehonde. Toe sy weens ’n bedrogspul sonder heenkome of geld op ’n kusdorp beland, bied oom Ernst haar tydelike werk aan. Sy seun Stiaan glo egter sy het bymotiewe. Anja sien oom Ernst se troeteldiere tree vreemd op en besef iets is verkeerd. Sy...

Meer ontdekken

Over de auteur

Bets Smith skryf liefdesverhale, omdat sy in gelukkige eindes glo. Sy woon in die Suid-Kaap waar die muse haar gereeld besoek met inspirasie wat sy graag met haar lesers deel.
Bets Smith skryf liefdesverhale, omdat sy in gelukkige eindes glo. Sy woon in die Suid-Kaap waar die muse haar gereeld besoek met inspirasie wat sy graag met haar lesers deel.

Dit e-boek beoordelen

Geef ons je mening.

Informatie over lezen

Smartphones en tablets
Installeer de Google Play Boeken-app voor Android en iPad/iPhone. De app wordt automatisch gesynchroniseerd met je account en met de app kun je online of offline lezen, waar je ook bent.
Laptops en computers
Via de webbrowser van je computer kun je luisteren naar audioboeken die je hebt gekocht op Google Play.
eReaders en andere apparaten
Als je wilt lezen op e-ink-apparaten zoals e-readers van Kobo, moet je een bestand downloaden en overzetten naar je apparaat. Volg de gedetailleerde instructies in het Helpcentrum om de bestanden over te zetten op ondersteunde e-readers.