Quinn

· Romanza Stoom 18+ Boek 7 · Penguin Random House South Africa
2 reviews
E-boek
192
Pagina's
Geschikt

Over dit e-boek

Die Skot Quinn Sutherland het Ella du Toit se hart ses maande gelede gebreek toe hy bloot opgehou het om op haar teksboodskappe te antwoord. Sy kies koers Londen toe waar sy as beleggingsontleder gaan werk. Dan bars ’n skietery los by die restaurant waar sy een aand kuier en Quinn is die een wat met haar hospitaal toe jaag. Hulle besef die vonk tussen hulle is nog lank nie uitgebrand nie. Quinn is egter nie van plan om gou te trou nie en Ella is lugtig vir hom nadat hy haar so seergemaak het. Dan stel sy ’n kortstondige romanse van drie weke tussen hulle voor. Dit behoort genoeg te wees om hulle vir goed uit mekaar se gestel te kry, of hoe?
Die Skot Quinn Sutherland het Ella du Toit se hart ses maande gelede gebreek toe hy bloot opgehou het om op haar teksboodskappe te antwoord. Sy kies koers Londen toe waar sy as beleggingsontleder gaan werk. Dan bars ’n skietery los by die restaurant waar sy een aand kuier en Quinn is die een wat ...

Meer ontdekken

Beoordelingen en reviews

2 reviews

Over de auteur

Elsa Winckler is ’n internasionaal gerekende liefdesverhaalskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Haar man is haar studenteliefde en maak steeds haar knieë lam ná vier dekades, drie kinders en ’n kroos kleinkinders.
Elsa Winckler is ’n internasionaal gerekende liefdesverhaalskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Haar man is haar studenteliefde en maak steeds haar knieë lam ná vier dekades, drie kinders en ’n kroos kleinkinders.

Dit e-boek beoordelen

Geef ons je mening.

Informatie over lezen

Smartphones en tablets
Installeer de Google Play Boeken-app voor Android en iPad/iPhone. De app wordt automatisch gesynchroniseerd met je account en met de app kun je online of offline lezen, waar je ook bent.
Laptops en computers
Via de webbrowser van je computer kun je luisteren naar audioboeken die je hebt gekocht op Google Play.
eReaders en andere apparaten
Als je wilt lezen op e-ink-apparaten zoals e-readers van Kobo, moet je een bestand downloaden en overzetten naar je apparaat. Volg de gedetailleerde instructies in het Helpcentrum om de bestanden over te zetten op ondersteunde e-readers.