Reese se dilemma

· Penguin Random House South Africa
1 resensie
E-boek
192
Bladsye
Geskik

Meer oor hierdie e-boek

Nadat ’n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teësinnig ’n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas… Reese Durandt moet as uitvoerende hoof ’n voorbeeld aan sy personeel stel. Daar is ’n rede hoekom maatskappybeleid romantiese verhoudings tussen kollegas verbied. Nian vryf hom buitendien uit die staanspoor verkeerd op. Hoekom kan die twee dan nie ophou om aan mekaar te dink nie? En wat voer daardie rooikopfeeks in Durandt se kantoor in die mou?
Nadat ’n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teësinnig ’n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas… Reese Durandt moet as uitvoerende hoof ’n voorbeeld aan sy personeel stel. Daar is ’n rede hoekom maatskappybeleid...

Ontdek meer

Graderings en resensies

1 resensie

Meer oor die skrywer

Ná vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi, het Alma Carstens en haar man ’n nuwe avontuur aangepak. Hulle woon sedert 2015 in Bangkok, Thailand, waar Alma liefdesverhale skryf om van die verlange na hul kinders te vergeet.
Ná vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi, het Alma Carstens en haar man ’n nuwe avontuur aangepak. Hulle woon sedert 2015 in Bangkok, Thailand, waar Alma liefdesverhale skryf om van die verlange na hul kinders te vergeet.

Gradeer hierdie e-boek

Sê vir ons wat jy dink.

Lees inligting

Slimfone en tablette
Installeer die Google Play Boeke-app vir Android en iPad/iPhone. Dit sinkroniseer outomaties met jou rekening en maak dit vir jou moontlik om aanlyn of vanlyn te lees waar jy ook al is.
Skootrekenaars en rekenaars
Jy kan jou rekenaar se webblaaier gebruik om na oudioboeke wat jy op Google Play gekoop het, te luister.
E-lesers en ander toestelle
Om op e-inktoestelle soos Kobo-e-lesers te lees, moet jy ’n lêer aflaai en dit na jou toestel toe oordra. Volg die gedetailleerde hulpsentrumaanwysings om die lêers na ondersteunde e-lesers toe oor te dra.