Snydokter

· Penguin Random House South Africa
Электронная книга
304
стр.
Можно добавить

Об электронной книге

Renzo Hattingh is ’n snydokter, bekend vir sy operasies om mense weer mooi en jonk te laat lyk. En hy is so aantreklik dat hy vroue laat swymel. Nou het hy net verdwyn … nadat ’n bekende aktrise met regstappe begin dreig het na ’n mislukte operasie. George, ’n privaat speurder, en Monique wat by ’n reklameagentskap werk, is warm op sy spoor. Hulle kry naamlose elektroniese boodskappe wat na ’n blog verwys waarin kosmetiese operasies beskryf word. Maar hoe betroubaar is hierdie “leidrade”? Lei dit hulle nie juis op ’n dwaalspoor nie?

Renzo Hattingh is ’n snydokter, bekend vir sy operasies om mense weer mooi en jonk te laat lyk. En hy is so aantreklik dat hy vroue laat swymel. Nou het hy net verdwyn … nadat ’n bekende aktrise met regstappe begin dreig het na ’n mislukte operasie. George, ’n privaat speurder, en Monique wat by ...

Другие предложения

Об авторе

Leon van Nierop is al meer as 44 jaar in die vermaaklikheidsbedryf as omroeper, vervaardiger, regisseur, skrywer in al die media, TV-aanbieder en -vervaardiger en rolprentresensent vir verskeie publikasies, radio en televisie. Hy is ook ’n dosent, hy was spesiale professor in film en is steeds ’n beoordelaar wat op verskeie panele sit. Hy is ’n vryskutkjoernalis, doen profiele oor kunstenaars en akteurs, is ’n reisrubriekskrywer en is welbekend vir sy filmresensies.
Leon van Nierop is al meer as 44 jaar in die vermaaklikheidsbedryf as omroeper, vervaardiger, regisseur, skrywer in al die media, TV-aanbieder en -vervaardiger en rolprentresensent vir verskeie publikasies, radio en televisie. Hy is ook ’n dosent, hy was spesiale professor in film en is steeds ’n...

Оцените электронную книгу

Поделитесь с нами своим мнением.

Где читать книги

Смартфоны и планшеты
Установите приложение Google Play Книги для Android или iPad/iPhone. Оно синхронизируется с вашим аккаунтом автоматически, и вы сможете читать любимые книги онлайн и офлайн где угодно.
Ноутбуки и настольные компьютеры
Слушайте аудиокниги из Google Play в веб-браузере на компьютере.
Устройства для чтения книг
Чтобы открыть книгу на таком устройстве для чтения, как Kobo, скачайте файл и добавьте его на устройство. Подробные инструкции можно найти в Справочном центре.