Bomskok

· Penguin Random House South Africa
2 reviews
Ebook
202
Pages
Eligible

About this ebook

1989. In Johannesburg blaker ’n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, ’n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering tot ’n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is. Bomskok is ’n tragiese rillerkomedie, ’n moordstorie en ’n kroegstorie. En alles behalwe ’n ware storie.
1989. In Johannesburg blaker ’n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, ’n geheime polisietaakmag, is op h...

Discover more

Ratings and reviews

2 reviews

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.