Toe vind ek jou

· Penguin Random House South Africa
eBook
208
หน้า
มีสิทธิ์

เกี่ยวกับ eBook เล่มนี้

Olivia is vasbeslote om haar biologiese pa te ontmoet maar haar nuwe bestuurder Jean-Luc is hinderlik aantreklik en trek haar aandag af. Maar sy vind vinnig uit dat die liefde jou nooit op ’n dwaalspoor lei nie.
Olivia is vasbeslote om haar biologiese pa te ontmoet maar haar nuwe bestuurder Jean-Luc is hinderlik aantreklik en trek haar aandag af. Maar sy vind vinnig uit dat die liefde jou nooit op ’n dwaalspoor lei nie.

สำรวจหนังสือเล่มอื่นๆ

เกี่ยวกับผู้แต่ง

Vir Ilze Beukes is die skryf van liefdesverhale ’n groot droom wat waar geword het en sy lewe vir haar skryftyd. Sy woon op Kroonstad in die Vrystaat waar sy by ’n plaaslike laerskool in die dorp werk. Sy is getroud en het drie kinders – twee getroude dogters en ’n seun wat studeer. Haar hart se punt behoort aan haar vier kleinkinders wat haar lewe verryk. Twee van haar liefdesverhale – Ondersoek my hart en Hart se tweede kans het al by NB Liefdesverhale onder die Hartklop-druknaam verskyn. Sy het ook kinderboeke, kortverhale en gedigte vir laer- en hoërskoolkinders op haar kerfstok. Liefde tussen die duine is Ilze se eerste romanse in die Romanza-reeks.
Vir Ilze Beukes is die skryf van liefdesverhale ’n groot droom wat waar geword het en sy lewe vir haar skryftyd. Sy woon op Kroonstad in die Vrystaat waar sy by ’n plaaslike laerskool in die dorp werk. Sy is getroud en het drie kinders – twee getroude dogters en ’n seun wat studeer. Haar hart se ...

ให้คะแนน eBook นี้

แสดงความเห็นของคุณให้เรารับรู้

ข้อมูลในการอ่าน

สมาร์ทโฟนและแท็บเล็ต
ติดตั้งแอป Google Play Books สำหรับ Android และ iPad/iPhone แอปจะซิงค์โดยอัตโนมัติกับบัญชีของคุณ และช่วยให้คุณอ่านแบบออนไลน์หรือออฟไลน์ได้ทุกที่
แล็ปท็อปและคอมพิวเตอร์
คุณฟังหนังสือเสียงที่ซื้อจาก Google Play โดยใช้เว็บเบราว์เซอร์ในคอมพิวเตอร์ได้
eReader และอุปกรณ์อื่นๆ
หากต้องการอ่านบนอุปกรณ์ e-ink เช่น Kobo eReader คุณจะต้องดาวน์โหลดและโอนไฟล์ไปยังอุปกรณ์ของคุณ โปรดทำตามวิธีการอย่างละเอียดในศูนย์ช่วยเหลือเพื่อโอนไฟล์ไปยัง eReader ที่รองรับ