Werfsonde

· Penguin Random House South Africa
eBook
240
페이지
적용 가능

eBook 정보

In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met ’n rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar ’n Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo ’n lewe probeer uitkerf. Hierdie onverskrokke verslag van ’n onkonvensionele gesinslewe, seks in agterstraatbordele en lang aande van drink word ’n hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van ’n wêreld in oorgang, van die winste en verliese van ’n nuwe soort bestaan. Dalk ís ’n ander Suid-Afrikaanse lewe moontlik.
In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met ’n rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, w...

콘텐츠 둘러보기

저자 정보

Kleinboer ontvang in 2004 die Jan Rabie Rapport-prys vir sy debuutwerk, Kontrei, en hierna volg Werfsonde. Hy is in 1956 op die Oos-Rand gebore en het in Kemptonpark grootgeword. Na jare as rekenaarprogrammeerder en stelseladministrateur het hy taalversorging vir ’n landboutydskrif gedoen. Hy werk tans as subredakteur by ’n dagblad en woon in Yeoville.
Kleinboer ontvang in 2004 die Jan Rabie Rapport-prys vir sy debuutwerk, Kontrei, en hierna volg Werfsonde. Hy is in 1956 op die Oos-Rand gebore en het in Kemptonpark grootgeword. Na jare as rekenaarprogrammeerder en stelseladministrateur het hy taalversorging vir ’n landboutydskrif gedoen. Hy wer...

이 eBook 평가

의견을 알려주세요.

읽기 정보

스마트폰 및 태블릿
Android 및 iPad/iPhone용 Google Play 북 앱을 설치하세요. 계정과 자동으로 동기화되어 어디서나 온라인 또는 오프라인으로 책을 읽을 수 있습니다.
노트북 및 컴퓨터
컴퓨터의 웹브라우저를 사용하여 Google Play에서 구매한 오디오북을 들을 수 있습니다.
eReader 및 기타 기기
Kobo eReader 등의 eBook 리더기에서 읽으려면 파일을 다운로드하여 기기로 전송해야 합니다. 지원되는 eBook 리더기로 파일을 전송하려면 고객센터에서 자세한 안내를 따르세요.