In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die prostitute volop. In nabygeleรซ Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met โn rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar โn Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo โn lewe probeer uitkerf. Hierdie onverskrokke verslag van โn onkonvensionele gesinslewe, seks in agterstraatbordele en lang aande van drink word โn hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van โn wรชreld in oorgang, van die winste en verliese van โn nuwe soort bestaan. Dalk รญs โn ander Suid-Afrikaanse lewe moontlik.
In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die prostitute volop. In nabygeleรซ Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met โn rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, w...